Description
Beskrywing
Motiverende onderhoudvoering (MO) is ‘n stap-vir-stap resep wat deur sielkundiges gebruik word om verandering in gedrag aan te bring. Hierdie akademiese artikel is Deel 1 van ‘n drie-deel reeks en dek die gees van MO, terwyl dit sodoende ‘n voorbeeld van ‘n MO geskrif gee in ‘n opregte geval.
Besin oor jou sterkpunte en erken wat jy goed doen in die gemak van jou eie huis, terwyl jy 10 SACE CPTD punte verdien en regmaak vir die GGBS op jou skool.
SACE Endossement Inligting
- Tipe 1
- 10 SACE CPTD (VPOO) punte
- Tydsduur: 61 minute.
Reviews
There are no reviews yet.