Excellent service that always places the customer first.

Motiverende Onderhoudvoering Deel 3

Description

Beskrywing

In Deel 3 van hierdie drie-deel reeks op Motiverende Onderhoudvoering, ‘n strategie wat gebruik word deur sielkundiges om leerlinge te hanteer wie hul op ‘n onvanpas manier gedra, is die focus daarop om ‘n leerling voor te berei vir verandering. Hy/sy moet immers verantwoordelikheid neem!

Besin oor jou sterkpunte en erken wat jy goed doen in die gemak van jou eie huis, terwyl jy 10 SACE CPTD punte verdien en regmaak vir die GGBS op jou skool.

SACE Endossement Inligting
  • Tipe 1
  • 10 SACE CPTD (VPOO) punte
  • Tydsduur: 61 minute.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Motiverende Onderhoudvoering Deel 3”

Your email address will not be published. Required fields are marked *